top of page
Search

EUREKA BEPERK 2016/348067/06 in Likwidasie

  • Christopher Roos
  • Mar 24, 2023
  • 1 min read

Goeiedag, ons vra dat alle Beleggers van Mr. Christopher Roos van Sebenza Trust aanstelling as Likwidateur te ondersteun.


Beleggers kan die nominasie vorm, wat aangeheg is, invul kan word. Ons benodig asseblief ook asook oorspronklike nominasievorms wat aan die Meester van die Hooggregs Hof gestuur moet word.


Die webwerwe en/of Facebook verskaf vorms om af te laai.


E-pos asseblief die nodige items na admin@eurekalikwidasie.co.za.


Meester vereis oorspronklike nominasies, kan Beleggers asseblief dringend Nominasie vorm aflaai of per koerier gestuur na Sebenza Trust by Vista Law Chambers - Vista laan 406, Faerie Glen in Pretoria, Gauteng. Vir aandag Sebenza Trust.


Waarom is dit nodig om 'n onafhanklike Likwidateur aan te stel?

Laat 'n ondersoek gedoen word om vas te stel redes waarom EUREKA BEPERK 2016/348067/06.) in Liwkidasie geplaas is.


Webtuiste www.eurekalikwidasie.co.za en of www.sebenzatrust.net Epos - admin@eurekalikwidasie.co.za Telegram groep - https://t.me/+nDDUQFZkHl1kMmY0





 
 
 

Recent Posts

See All
How to look out for Investment Scams

Signs of a "Get Rich Quick" Scam: Claims of double-digit returns Characterizes the opportunity as once-in-a-lifetime Lack of clarity on...

 
 
 

Comments


Featured Posts
Check back soon
Once posts are published, you’ll see them here.
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page